| Modulekode | LCC 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Taal en ontwikkeling In hierdie module kom die volgende temas aan bod: die konsepte taal en ontwikkeling; hulpmiddels vir die fasilitering van ontwikkeling en gebruik in die openbare sfeer; die Suid-Afrikaanse tale as instrumente vir ontwikkeling, strategieë vir die bevordering van taal. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Afrikaans |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App